Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Veiligheidstrukture in Matzikama verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek neem sedert November vanjaar aan dié...
Buurtwagte in Overstrand verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Overstrand-buurtwagte het in November begin met die burgerregteorganisasie se...
Redes waarom Malema tronk toe moet gaan ná skietery
AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na...
Kamieskroon se krag bly aan ná AfriForum vertoë rig
AfriForum se Kamieskroon-tak het op 3 Desember 2019 ’n brief van Eskom ontvang waarin dié kragreus...
AfriForum se Brits-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Brits-buurtwag het op 29 November 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, SAPD en...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Frankfort-tak knap begraafplaas op
AfriForum se Frankfort-tak het in Oktober en November 2019 die plaaslike begraafplaas opgeknap as...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum-tak in Bultfontein verskerp veiligheid by polisiestasie
AfriForum se Bultfontein-tak het gedurende die naweek van 29 November die veiligheid by...
Veiligheidswenke: As jy weggaan die vakansie
Sluit aan by jou naaste AfriForum-buurtwag. SMS jou naam na 45353 (R1). Beligting: Sorg dat...
Veiligheidswenke: As jy die vakansie by die huis bly.
Sluit aan by jou naaste AfriForum-buurtwag. SMS jou naam na 45353 (R1). Beligting: Gebruik...