Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum skenk handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en Paul Roux
AfriForum se Bethlehem-tak het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in Bethlehem en...
AfriForum se Springs-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
Die AfriForum-tak in Springs het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap...
Organisasies stig taakspan vir verspreiding van voedsel en noodsaaklike items
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai het vandag die stigting van ’n...
AfriForum se Benoni-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap...
AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n bevel gemaak dat AfriForum se...
AfriForum se Bloemhof-tak skenk handreiniger
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 20 April 2020 handreiniger aan die Japie Kritzinger-tehuis...
AfriForum se Senekal-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap
Die AfriForum-tak in Senekal het op 16 en 17 April 2020 handreiniger aan die gemeenskap geskenk om...
Sewe maklike wyses waarop jy en AfriForum Afrikaans tydens inperking kan versterk
Deur Alana Bailey, Hoof van Kultuursake by AfriForum Die einde van Maart is gekenmerk deur ’n...
AfriForum se Reitz-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap
Die AfriForum-tak in Reitz het op 18 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in dié dorp geskenk om...