Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Jeffreysbaai-tak ontvang 28 ton aartappels om honger te help verlig
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Jeffreysbaai-tak het op 27 April 2020 ’n aartappelskenking...
AfriForum en VUKO bemagtig Ndebele-gemeenskap om COVID-19 te bestry
AfriForum en Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO) bemagtig die Ndebele-gemeenskap deur die...
KZN-Premier trek dreigement van kwarantynkampe terug ná AfriForum met regsaksie dreig
AfriForum verwelkom die terugtrek van Sihile Zikalala, Premier van KwaZulu-Natal, se dreigement...
Uitspraak voorbehou in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen Toerismedepartement
Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag uitspraak voorbehou in AfriForum en...
AfriForum skenk handreiniger aan tehuise en SAPD in Harrismith
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 21 en 22 April 2020 handreiniger aan ouetehuise en die...
AfriForum se Rustenburg-tak skenk kospakkies aan behoeftiges
Die AfriForum-tak in Rustenburg het in samewerking met ander organisasies soos Solidariteit...
Vryheidsdag: Regering ondermyn minderhede se vryheid – AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement môre om 10:00 aangehoor
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dit is ’n bitter ironie dat Suid-Afrika...
AfriForum ontvang bevestiging oor hernuwing van vuurwapenlisensies
AfriForum het vandag ʼn brief ontvang waarin Bheki Cele, die Minister van Polisie, bevestig dat die...
AfriForum skenk handreiniger aan Wes-Kaapse instansies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het van 14 tot 23 April 2020 3 000 botteltjies handreiniger...