Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Dwarskersbos: AfriForum eis skorsing van amptenaar
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n brief aan Ray van Rooy, burgemeester van...
AfriForum se Kuruman-tak ontsmet middedorp
Die AfriForum-tak in Kuruman het op 29 Mei 2020 inisiatief geneem om die middedorp te ontsmet om...
#AfriForumStaanSaam vir skole: AfriForum se Springbok-tak skenk skolehulppakkette
AfriForum se Springbok-tak het in die week van 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan Springbok...
AfriForum eis antwoorde by owerhede oor repatriasie-chaos op grense
AfriForum eis antwoorde by al die betrokke staatsdepartemente, insluitend die Departement van...
AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan...
AfriForum se Brits-tak verskaf skolehulppakkette
Die AfriForum-tak in Brits het skolehulppakkette aan vier skole in die Brits-omgewing voorsien as...
AfriForum se Wolmaransstad-tak en Helpende Hand dra by tot voedselverspreiding
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het in samewerking met Solidariteit Helpende Hand voedselpakke...
AfriForum sal skole met regsadvies bystaan oor COVID-19-skoolbrigades
AfriForum is steeds bekommerd oor die voortgesette plan van die Gautengse Departement van...
COVID-19-taakspan staan hulpbehoewende kinders en diereskuilings by
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk...