Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Bloemfontein-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se takke in Bloemfontein het die afgelope maand voedsel aan 706 behoeftige gesinne...
AfriForum se Marico-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se Marico-takke het die afgelope maand meer as 12 ton voedsel aan 734 behoeftige gesinne...
AfriForum verwelkom uitspraak wat staat van inperking ongrondwetlik verklaar
AfriForum verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse Hooggeregshof dat die regulasies van...
AfriForum en AfriForum Jeug vra insluiting van Afrikaans by Unisa-beleid
AfriForum en AfriForum Jeug neem kennis van ’n dokument van Unisa se bestuur wat aankondig dat...
AfriForum se Westonaria-tak herstel lekkende waterpyp
AfriForum se Westonaria-tak het op 31 Mei 2020 ’n waterpyp op eie onkoste herstel omdat die...
Buurtwagte ervaar teenstand van SAPD op grondvlak om aktiwiteite te hervat
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap ervaar tans heftige teenstand van senior SAPD-beamptes op...
Onregmatige arrestasies: Skuldige beamptes moet aan die pen ry
AfriForum het ’n regspan aangestel om twee slagoffers van vermoedelike onregmatige arrestasies –...
ANC moenie COVID-19 as rookskerm gebruik om NGV af te dwing nie
AfriForum veroordeel President Cyril Ramaphosa se stellings dat die COVID-19-pandemie ’n bousteen...
AfriForum se Kamieskroon-tak pas druk toe vir lopende water
Inwoners van Kamieskroon gaan binnekort weer water in hul krane hê nadat die...