Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Wes-Moot-tak verwyder vullis
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 23 Julie 2020 Moot- en Hendrikstraat skoongemaak nadat vullis...
AfriForum eis antwoorde oor uitstaande vuurwapenlisensies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het nog geen korrespondensie van die SAPD en Staatsdrukkery...
Privaatvervolgingseenheid gryp in nadat owerhede versuim om op te tree in mishandeling van vyf maande oue baba
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag twee dokters en ’n maatskaplike werker by ’n...
AfriForum rig skrywe aan Tshwane Metro oor toestand van park in Valhalla
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 23 Julie 2020 ’n skrywe aan die Tshwane Metro gerig...
AfriForum behaal oorwinning teen onredelike inperkinginhegtenisnemings
Die staat het die klagtes laat vaar teen die beskuldigde in een van die sake oor onredelike...
#AfriForumStaanSaam vir skole: Oudtshoorn-tak skenk hulppakkette aan kleuterskole
Die AfriForum-tak in Oudtshoorn het hulppakkette aan Glimlaggies-kleuterskool en...
AfriForum se Roodepoort-buurtwag arresteer verdagtes
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 20 Julie 2020 verskeie arrestasies uitgevoer...
AfriForum het nou kwartmiljoen aktiewe lede; groei sterk tydens inperking
Die burgerregteorganisasie AfriForum se aktiewe ledetal het pas die kwartmiljoenkerf verbygesteek...
AfriForum se Centurion-tak skenk geld aan plaaslike DBV
AfriForum se nuutgestigte Centurion-tak het op 21 Julie 2020 reeds hul eerste projek ná hul...