Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum waarsku die DWS oor waterlekkasies
AfriForum het Lindiwe Sisulu, Minister van Water en Sanitasie, vandag in ’n skrywe gewaarsku oor...
Polisie versaak gemeenskappe deur nie teen EFF-boelies op te tree nie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op genl. Bheki Cele, die Minister...
AfriForum se Moot-tak maak twee spruite skoon
AfriForum se Moot-tak het op 5 September twee spruite tussen Hertzog-, Haarhoff-, Meyer- en Louis...
AfriForum se volhoubare projekte help Bethal
AfriForum se volhoubare selfdoenprojekte is ’n noodsaaklikheid vir Bethal. Bethal is ’n dorp wat...
AfriForum staan aankondiging van “konsentrasiekamp vir standbeelde” teen
AfriForum spreek sy teenkanting uit teen die aankondiging van Nathi Mthethewa, die Minister van...
AfriForum se Lichtenburg-tak en ondernemings skenk kos aan hart-en-handeprojek
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 4 September in samewerking met Noordwes Koöperasie (NWK)...
AfriForum rig noodwaterpunt in Vryheid op
Die AfriForum-tak in Vryheid het ’n noodwaterpunt opgerig om die gemeenskap tydens...
AfriForum se Kamieskroon-tak werk saam met Helpende Hand om kos uit te deel
Die AfriForum-tak in Kamieskroon het op 31 Augustus in samewerking met Solidariteit Helende Hand...
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag stel noodwaterpunt beskikbaar
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het op 1 September 2020 hul mobiele...