Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum: Presidensiële verslag oor grondhervorming ekonomies naïef en onderliggend rassisties – verskerpte veldtog beplan
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening...
AfriForum stig Robertson-tak
AfriForum het op 25 Julie 2019 ’n takstigtingsvergadering in Robertson gehou nadat die gemeenskap...
AfriForum se Bethlehem-tak bied opleiding aan
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 23 Julie 2019 ’n Stop the bleed-klas vir die gemeenskap...
AfriForum gee opleiding in brandbestryding
Die jeugportefeulje van AfriForum se Wes-Moot-tak het op 20 Julie 2019 opleiding in...
Buurtwagbestuur in Tzaneen reorganiseer
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Tzaneen-tak het op 23 Julie 2019 gereorganiseer en ’n...
AfriForum versoek internasionale media om oor toename in plaasmoorde te berig
AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in...
AfriForum-tak se jeuglede maak Standerton skoon
Die jeug van AfriForum se Standerton-tak het kragte saamgespan en op Saterdag 20 Julie 2019 die ou...
AfriForum se Ellisras-buurtwag help om verdagtes aan te keer
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 20 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, die...
Buurtwagte in Kempton Park en Edenvale voeg die daad by die woord
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die...