Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum Hessekwa-buurtwag se protospan staan SAPD weer suksesvol by
AfriForum se Riversdal-protospan, wat deel vorm van die organisasie se Hessekwa-tak, het op 1...
AfriForum se Springs-buurtwag help brandweer by brandende huis
AfriForum se Springs-buurtwag het op 5 Julie die plaaslike brandweer gehelp by ’n brandende huis....
AfriForum verwelkom DWS-besluit om weer Blou-en-groendruppelverslag te publiseer
AfriForum verwelkom die Departement van Water en Sanitasie (DWS) se aankondiging tydens ’n...
Kameraprojek van AfriForum se Wes-Moot-tak werp vrugte af
Die AfriForum-buurtwag in die Wes-Moot het die afgelope naweek ’n roofpoging afgeweer met behulp...
AfriForum-buurtwag in Stilfontein help sekuriteitsmaatskappy en SAPD om vermeende dief aan te keer
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 27 Junie bystand aan CSS Sekuriteit en die SAPD...
AfriForum se Brits-buurtwag help om verdagte vas te trek
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 26 Junie die SAPD en ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappy...
AfriForum se Heidelberg-buurtwag bied hulp ná kaping op N3-snelweg
Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg, Gauteng het op 24 Junie omstreeks 22:00 inligting ontvang...
AfriForum se Bloemhof-buurtwag vind gesteelde voertuig terug
AfriForum se Bloemhof-buurtwag het onlangs die plaaslike SAPD gehelp om ’n gesteelde voertuig...
AfriForum se Brits-buurtwag trek verdagtes vas met hulp van sekuriteitsmaatskappye
Die AfriForum-buurtwag in Brits het om ongeveer 19:00 op 24 Junie verdagtes aangekeer in...