Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum versoek Openbare Beskermer om befondsing aan Andile Ramaphosa se COVID-19-projek te ondersoek
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief gerig aan Busisiwe Mkhwebane, Openbare...
Hartswater-aanval: AfriForum-buurtwagte, SAPD en gemeenskapstrukture arresteer plaasmoordverdagtes
Die burgerregteorganisasie AfriForum is diep bedroef oor die moord op drie mense op ’n plaas buite...
Secunda-tak en -buurtwag help om brandende huis te blus
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Secunda se hulp is op 25 Julie 2020 ontbied nadat hulle in...
Privaatvervolgingseenheid gryp in nadat owerhede versuim om op te tree in mishandeling van vyf maande oue baba
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag twee dokters en ’n maatskaplike werker by ’n...
AfriForum se Roodepoort-buurtwag arresteer verdagtes
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 20 Julie 2020 verskeie arrestasies uitgevoer...
AfriForum-buurtwag in Orkney maak stem dik teen plaasmoorde
Die AfriForum-buurtwag in Orkney het op 18 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou ter ondersteuning...
AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit
AfriForum het pas ’n dringende prokureursbrief aan die betrokke owerhede gerig namens ’n groep...
AfriForum se plaas- en buurtwagte in Limpopo hou padblokkades
AfriForum se Matlabas-Suid-plaaswag in Thabazimbi en Matlabas-Noord-plaaswag in Ellisras, asook...
AfriForum help om grondbesetting in Nelspruit af te weer
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Nelspruit-buurtwag het in samewerking met ACS Security, Hi...