Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Rustenburg-tak stig plaaswag in Buffelshoek
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 12 November die Buffelshoek-plaaswag gestig ná verskeie...
Geregtelike ondersoek na vlammedood van gesin uitgestel
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van Suraya Deedat en haar vier kinders is vandag...
AfriForum eis dat plaasmoorde prioriteit vir regering moet wees
Nóg ’n wrede aanval op ’n pa en seun op ’n plaas in die Vrystaat bevestig dat plaasmoorde ’n...
AfriForum Jeug-tak in Bloemfontein skenk Kersgeskenke aan jeugsorgsentrum
Die AfriForum Jeug-tak in Bloemfontein het op Saterdag 7 November geskenke by Ons...
AfriForum se boomplantmaand: Hoop is geskep vir die nuwe begin
AfriForum het op 6 November sy jaarlikse boomplantmaand afgesluit deur 50 amandelbome (Prunus...
Polisiestasie bestempel klag binne 8 minute as vals – AfriForum help klaer
AfriForum se privaatvervolgingseenheid ondersteun tans ’n klaer in ’n saak wie se klag binne agt...
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag verleen bystand tydens brand
AfriForum se Potgietersrus-buurtwaglede het op 2 November bystand verleen tydens ’n brand by Nedan...
Eskom trek besluit terug om Klerksdorp se krag af te sny
Eskom het op 4 November 2020 in ’n skrywe aan AfriForum bevestig dat hulle die besluit teruggetrek...
AfriForum se Pietersburg-buurtwag ontvang opleiding en oefen gebeurlikheidsplan
Die AfriForum se Pietersburg-buurtwaglede het op 31 Oktober ’n gebiedverkenningsaksie gehou,...