Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Musina-buurtwag trek inbreker vas
Die AfriForum-buurtwag in Musina het in die vroeë oggendure van 21 Maart ’n inbreker in hegtenis...
AfriForum oortuig oor politieke inmengery ná slagoffer gedreig word
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê sy vermoede dat ’n beweerde verkragter polities beskerm...
AfriForum bring aansoek om Ramaphosa voor die Zondo-kommissie te kruisondervra oor kaderontplooiing
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele aansoek by die Zondo-kommissie oor...
Botswana stel Gerrie Nel en lede van privaatvervolgingseenheid aan om bystand te verleen met Maswabi-vervolging
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, het vandag tydens ’n...
AfriForum en Solidariteit nader hof oor Department van Toerisme se rassistiese fonds
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek in hul saak teen die Departement van...
AfriForum: DWS móét toetree en sukkelende munisipaliteite help met waterdienste
AfriForum is van mening dat die Departement van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie (DWS)...
AfriForum-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap het op 12 en 13 Maart 2021 aan...
AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 12 Maart 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié...
AfriForum hou nasionale patrollie
AfriForum het op 12 Maart 2021 ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land te...