Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.NSFAS se leë beloftes aan studente lei tot gewelddadige betogings op kampusse
Die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) se aanhoudende leë beloftes aan studente...
AfriForum bevraagteken aanstelling van Kubaanse ingenieurs
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike...
AfriForum Jeug eis afdanking van UK-dosent en antwoorde oor rassisme op kampus
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende skrywe aan die bestuur van die Universiteit van Kaapstad...
AfriForum se Hartbeespoort-buurtwaglede ontvang hommeltuigopleiding
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeespoort het twee buurtwaglede van 12–16 April vir opleiding as...
AfriForum woon openbare verhoor by oor wetsontwerp oor onteiening sonder vergoeding
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die...
Uitspraak voorbehou in AfriForum Jeug se saak teen NSFAS
AfriForum Jeug se saak teen die Nasionale Skema vir Finansiële Bystand vir Studente (NSFAS) is...
AfriForum verneem dat Total sy aansoek onttrek vir beoogde eksplorasie aan die suidkus
Die burgerregteorganisasie AfriForum het verneem dat Total SA sy aansoek vir eksplorasie in ’n...
AfriForum-buurtwagte verhoog sigbaarheid om koperdiewe af te skrik
AfriForum se Pietersburg- en Potgietersrus-buurtwag het op 10 April 2021 ’n sigbaarheidsaksie...
AfriForum Jeug help Volksrust-gemeenskap om begraafplaas skoon te maak
AfriForum Jeug het op 10 April 2021 in Volksrust gehelp om die plaaslike begraafplaas weer skoon...