Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum Springbok Vasbyt virtueel aangebied
Die AfriForum Springbok Vasbyt-padwedloop vind jaarliks op die tweede Saterdag in Julie plaas. Dié...
Sun Tzu se lesse vir plaasveiligheid
Sun Tzu was ’n antieke Chinese generaal en beroemde militêre strateeg wie se beginsels vir...
Hoe staan ek familielede by wat deur geweldsmisdaad geraak is?
Deur Hennie Human Die familie- en gesinstruktuur is veronderstel om vir kinders en volwassenes ’n...
Wenke vir klagtes wat ’n impak maak
Lede van die publiek word soms daarvan beskuldig dat hulle swak diens te gelate aanvaar. Aan die...
Terug skool toe ná maande se inperking – deur die oë van ʼn graad 7-leerder
Deur Nicola Wyrley-Birch Ek het aan die begin van 2020 om baie redes na graad 7 uitgesien: Die...
Die Universiteit van die Vrystaat se MT Steyn-oomblik
Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die...
Oor Black Lives Matter en plaasmoorde
Deur Ernst Roets ’n Mens hoef nie verbaas te wees dat die Black Lives Matter- (BLM-)opstande in...
Aanlyn aansoeke vir voornemende graad 1- en graad 8-ouers in Gauteng: Wat ouers oor die aanlyn aansoekproses moet weet
Deur Carien Bloem Bestuurder: Onderwys - AfriForum Aanlyn aansoeke vir voornemende graad 1- of...
Besigheidsbytjies: Dagboekhou help junior entrepreneurs om sukses te behaal
Deur Leandie Bräsler Van die suksesvolste mense ter wêreld beskou dagboekhou as 'n belangrike en...