In die gemeenskap
AfriForum en Solidariteit appelleer teen ras as maatstaf vir hulp
AfriForum en Solidariteit se regsspanne het vandag hofstukke uitgereik waarin hulle die...
AfriForum se takke in Limpopo skenk handreiniger en gesigmaskers
Die AfriForum-takke in Limpopo het op in April 2020 ’n groot aantal handreiniger en gesigmaskers...
AfriForum se Zeerust-tak skenk kospakkies aan behoeftiges
AfriForum se Zeerust-tak het in April 2020 ongeveer 300 behoeftige gesinne in Zeerust – onder meer...
Besighede
AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.
Artikels
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig.
RVA Webinaar: Finansiële verligting deur TERS of WVF.
COVID-19 ‒ VERLOF EN VERLOFBEPALINGS.
Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom.
Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF / UIF) en werknemers soos huishulpe.
Covid-19 tydelike werkgewer / werknemer verligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids
COVID-19: Die impak van die COVID-19-pandemie op huurooreenkomste
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig