Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Alle lewens maak saak, sê Hartswater-gemeenskap waar moordverdagtes van Brand-gesin verskyn
Die gemeenskap van Hartswater en boere...
Polisie, NVG reageer na AfriForum ingryp by kindermishandelingsaak
Nog ’n onskuldige kind is klaarblyklik deur die Suid-Afrikaanse regstelsel versaak ondanks pres....
Wat doen AfriForum vir boere?
As burgerregte-organisasie is AfriForum by tientalle projekte, aksies en veldtogte betrokke om die...
Gebede is nodig vir slagoffers van plaasaanvalle
AfriForum en Pretoria FM bied op Vrydag (17 Julie) ’n biduur aan vir die slagoffers van...
Meer druk op Ramaphosa en ANC-regering nodig teen plaasmoorde
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en sy regerende party...
Die universiteit van die Vrystaat se MT Steyn oomblik
Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope...
Appèlhof sê nee vir slegs Engels by Unisa
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein se beslissing ten gunste van AfriForum se saak vir die...
AfriForum se COVID-19-gemeenskapsplan lewer puik resultate
Deur Johan Kruger AfriForum het gedurende die inperking ons omvattende plan vir gemeenskappe wat...
Gemeenskappe wat vir mekaar omgee, is dié wat sal oorleef
In tye van nood en onsekerheid is dit baie maklik om wanhopig te raak. Die teendeel is egter ook...