Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Boek in Afrikaans en Russies werp lig op persoonlike vriendskappe tussen Boere en Russe
Deur Alet Rademeyer Die hartlike verhouding wat daar tussen die...
Hortoloog van Orania se werk word internasionaal gepubliseer
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Anelle Blanckenberg, ʼn hortoloog van Orania, het onlangs uit...
Uitstalling by Voortrekkermonument ter viering van Republiekdag
Deur Marthinus Koekemoer ’n Kunsuitstalling getiteld “Presidente en Premiers” is Maandag (31 Mei)...
Solidariteit gaan voort om minister oor Kubane in hof te pak
Deur Alet Rademeyer Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie kan...
Sê nou NEE vir regering wat jou vuurwapen wil vat!
Deur Alet Rademeyer Die regering kan hom vir ’n stortvloed regsoptrede en teenkanting voorberei ná...
Akademia vier uitnemende prestasies tydens erkenningsgeleentheid
Deur Zydèlia Venter Akademia het op Donderdag 20 Mei 2021 die uitnemende akademiese prestasies van...
ANC sal dom wees om woede van mense op grondvlak te ignoreer
Deur Alet Rademeyer ’n Woede is onder gewone mense...
Forum Sekuriteit leer basiese brandbestryding
Forum Sekuriteit het die afgelope twee dae hul eerste...
Die dinge van ’n kind nóú by die AfriForum Teater te sien
Deur Carina Bester Marita van der Vyver se bekende boek Die dinge van ’n kind, wat in 1994 verskyn...