Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Jou steun is nodig om boere in nood voor Kersfees te help
Boere kry swaar. Bitter swaar. Veral diegene in die Karoo waar dit op sommige plekke in Desember...
Verbanning van simbole en uitsprake links en regs kan SA polisiestaat maak
Suid-Afrika loop groot gevaar indien vryheid van spraak nie voldoende beskerm word nie en alle...
VN-forum vir minderheidsregte sê eentaligheid nie noodwendig die oplossing vir integrasie nie
Sowat 40% van die wêreld se tale is onder druk. As ’n taal verdwyn, gaan die hele kennisskat wat...
Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen
Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n...
Nuwe ideesentrum sal gemeenskapselfstandigheid bevorder
Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is...
#AnkerdorpPadskou skep hoop en snoer gemeenskappe saam
Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en...
Familieboere: Stigters en bewaarders van die beskawing
“Let us not forget that the cultivation of the earth is the most important labor of man. When...
Panyaza Lesufi moet nóú gekeer word
AfriForum het vanoggend ’n memorandum aan David Makhura, Gautengse premier, oorhandig waarin die...
D-dag vir Malema en Ndlozi oor aanranding is 10 Maart 2020
Die aanrandingsaak teen Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder,...