Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Stop die Covid-19-kwarantynkampe
AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria...
AfriForum se noodwaterpuntprojek
Suid-Afrika word as ’n waterskaars land geklassifiseer. Oplossings moet gevind word om die...
AfriForum Omgewingsake-watertekortpetisie
AfriForum het op 27 Maart 2020 ’n brief aan Lindiwe Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings,...
ANC misbruik COVID-19
AfriForum veroordeel die regering se beleid om slegs finansiële verligting te verleen aan...
Port Elizabeth-tak kompetisie
Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die...
Watter redes sou jy aanvoer dat dié standbeeld behoue moet bly?
Pres. M.T. Steyn se standbeeld moet bly. #SteynMoetBly [gravityform id="100" title="false"...
AfriForum-monumentoudit 2020
AfriForum wil graag hê ons lede en die gemeenskap moet ingelig wees oor die monumente en...
Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas
Só...
STOP ONTEIENING SONDER VERGOEDING!
Sien AfriForum se kommentaar in verband met onteiening sonder vergoeding HIER. Stem teen...