Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Is jy moeg vir haatspraak en dubbele standaarde teen die Afrikaner?
AfriForum neem vandeesweek deel aan die dertiende sessie van die Verenigde Nasies se Forum vir...
AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa
AfriForum versoek ‘n vergadering met Pres. Cyril Ramaphosa om die toekoms van die Afrikaner te...
Vrystaat-brande
Vrystaat-brande AfriForum het ’n projek geloods om die boeregemeenskap van die Wes-Vrystaat...
Dit is Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit se plig om die dienste waarvoor ons betaal aan ons te verskaf
Die inwoners van Sasolburg is moeg vir die gebrek aan dienslewering in die Metsimaholo Plaaslike...
Die inwoners van Parys is moeg daarvoor om sonder water te wees
Die inwoners van Parys is moeg daarvoor om sonder water te wees. Volgens die Grondwet is dit die...
AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek
AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en...
Ontevrede met die vullisverwyderingsdiens wat jou munisipaliteit tans lewer?
Port Elizabeth waterkrisis
Die gemeenskap van Port Elizabeth ondervind tans ’n waterkrisis van ongekende omvang. Die...
Tokologo Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum se Hertzogville-tak roep die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording. Die...