Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
AfriForum-brandkraanprojek
Indien die brandweer nie toegang...
Wes-Kaap Waterkrisis
Kaapstad beraam dat munisipale...
AfriForum is 200 000 sterk
AfriForum betree nuwe fase met 200 000 aktiewe lede Die...
Sê nee vir hidrobreking!
Hidrobreking verwys na die proses...
Taksuksesse
AfriForum-suksesse: Junie 2019...
Versterk ons klag
Politieke inmenging en die...
100 strafregtelik klagtes weens aanhitsing op sosiale media
AfriForum het strafregtelike...
Gaan Groen Knysna
Gaan Groen Knysna is ’n...
Ons vervolg
“Ek glo in die oppergesag van die...