Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Skoleveiligheidsgids
AfriForum is opgewonde om ’n nuwe...
Malema moet ondersoek word!
AfriForum het lt.genl. Sithole,...
AfriForum verkla Andile Mngxitama by die gelykheidshof
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan...
Verlaag die brandstofprys verder (en keer nog stygings)!
AfriForum gaan op Dinsdag 11...
Jeffreysbaai #OnsDorp
AfriForum verbreed Jeffreysbaai...
Stop Discovery-rassisme
AfriForum en Solidariteit het op...
Onteiening
AfriForum berei voor vir...
Toename van E. coli in die Blesbokspruit
Die Blesbokspruit, wat deur die Springs,...
Parkering vir gestremdes
’n Algemene klagte oor...