Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Newcastle #Eiendomsbelasting
Hulle grap seker? Dis die eerste vraag wat jy...
AfriForum versoek redes vir 9,4%-verhoging
AfriForum veroordeel die...
Skoleregistrasie: Wes-Kaap
AANDAG: WES-KAAP OUERS Registreer jou...
Loop ’n dag in ’n kaalvoetkinderhuiskind se spore
Die President Kruger-kinderhuis huisves 63 kinders wat...
AfriForum se Ankerdorppadskou skep hoop!
KLIK HIER: AFRIFORUM SE...
Centurion Grondeis
Daar is ’n grondeis op...
Vervolg korrupte Eskom-oortreders
AfriForum ëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld...
Kinderslagofferfonds
Adam Tas-konsert samel geld in...
Stop die nuwe onteieningswetsontwerp
Die onteieningswetsontwerp, wat...