Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Jóú en AfriForum se gesamentlike OVK-verslag
Die burgerregte-organisasie...
Herstel van Dr. Ferdi Hartzenbergweg in Lichtenburg
Geaffekteerde pad: Dr. Ferdi...
#StopDieBus
AfriForum loods...
Steyn moet bly!
Ondersteun AfriForum se appèl...
OU VLAG
Die burgerregte-organisasie...
Gauteng skoleregistrasie 2020
AfriForum het druk op Gauteng se...
AfriForum beveg Malema-haatspraak
AfriForum het ’n...
Emfuleni straatnaamsveranderinge
Die Emfuleni Plaaslike...
AfriForum is jou stem in die buiteland
Ernst Roets, Marina Wiese en...