Navorsing
AfriForum Navorsingsinstituut (ANI)Navorsing
AfriForum se Navorsingsinstituut (ANI) is amptelik in 2016 op die been gebring.
ANI se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat ANI verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.
Gebiede waarop ANI fokus, sluit in:
- politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
- plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
- grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
- kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.
Verslae
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.
Nuus
AfriForum versoek NIOS om foute in epidemiologieverslag oor COVID-19 reg te stel
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir...
AfriForum dring aan op bekendmaking van COVID-19-inligting
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van...
AfriForum en Basotho’s voer gesprek oor verhoudings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Januarie 2020 met die Basotho Lead-Petitioners...
Meningstukke
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.