Navorsing
AfriForum Navorsingsinstituut (ANI)Navorsing
AfriForum se Navorsingsinstituut (ANI) is amptelik in 2016 op die been gebring.
ANI se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat ANI verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.
Gebiede waarop ANI fokus, sluit in:
- politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
- plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
- grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
- kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.
Verslae
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.
Nuus
COVID-19 SA het nuwe episentrum
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/COVID-19-SA-het-nuwe-episentrum.pdfCOVID-19 SA het nuwe episentrum
COVID-19 toetse dalk nie so akkuraat
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/COVID-19-toetse-dalk-nie-so-akkuraat.pdfCOVID-19 toetse dalk nie so akkuraat
45% van ondernemings oorweeg glo afleggings
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/45-van-ondernemings-oorweeg-glo-afleggings.pdf45% van ondernemings oorweeg glo afleggings
Meningstukke
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.