Navorsing
AfriForum Navorsingsinstituut (ANI)Navorsing
AfriForum se Navorsingsinstituut (ANI) is amptelik in 2016 op die been gebring.
ANI se missie is om aan AfriForum en sy vennote van toepaslike en gesaghebbende navorsing te voorsien. Die diens wat ANI verskaf, is kardinaal om AfriForum se beleid te bevorder deur te verseker dat daar aan die basiese voorwaardes vir die voortbestaan van Afrikaners en ander minderheidsgroepe voldoen word.
Gebiede waarop ANI fokus, sluit in:
- politieke en maatskaplike kwessies wat die milieu van Suid-Afrika beïnvloed;
- plaasmoorde en die sosiale en ekonomiese impak van dié verskynsel;
- grondwetlike regte van minderhede op sowel nasionale as internasionale vlak; en
- kulturele sake, insluitende moedertaalonderrig, erfenisbewaring en modelle van selfstandigheid.
Verslae
Mpumalanga se munisipale verslag
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2021/08/AfriForum-Eugene_Mpumalanga_munisipale_verslag-ENG.pdfhttps://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2021/08/AfriForum-Eugene_Mpumalanga_munisipale_ver...
AfriForum-lede se mening oor die COVID-19-entstof en verwante sake
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2021/05/AV-Proef_20210506-Johan-Verslag-Entstofopname-onder-AfriForum-lede-AFR.05.12.pdfAfriForum-lede se mening oor die COVID-19-entstof en verwante sake
Transformasie-in-SA-sport
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/Transformasie-in-SA-sport.pdfTransformasie-in-SA-sport
Nuus
Sukses: Skikking oor ivermektien nou ’n bevel van die hof
Die burgerregteorganisasie AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die...
Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement weier ivermektien; verontagsaam hofbevel
AfriForum het vandag ’n dringende brief aan die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement gerig nadat dit...
Kenner gee groen lig vir ivermektien; beroep op SAHPRA gedoen om aanbeveling te verander
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Suid-Afrikaanse...
Meningstukke
As wette wapens word
Deur Johan Nortje Wanneer gewone mense verregaande idees het, versprei dit (gelukkig) gewoonlik...
Meer as net vullis optel, gras sny en patrollie ry
Deur Johan Nortjé “Dade, nie woorde nie” Leuse van die Kanadese Gesamentlike Taakmag 2 Ek tel een...
Veeltalige diens en selfhelpplanne teen COVID-19
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/Veeltalige-diens-en-selfhelpplanne-teen-COVID-19.pdfVeeltalige diens en selfhelpplanne teen COVID-19