Kultuursake
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.Internasionale skakeling
AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland deur Wêreldwyd. Verder bou ons ’n ondersteuningsnetwerk van buitelandse organisasies en meningsvormers deur gereelde kontak en inligtingsuitwisseling.
Blogs en artikels
Blogs en artikels
Blogs en artikels oor AfriForum se buitelandse aksies en strategieë.
Nuus
Nuus
Die jongste nuus oor AfriForum se internasionale aksies.
Gallery
Galery
Foto’s en video’s van onlangse aksies.
Blogs en artikels
Verbanning in die naam van Mandela…
Deur Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum Oudpresident Nelson Mandela ontvang wêreldwyd...
Sewe belangrike feite oor migrasie
Migrasie bly ’n warm tema. In die buiteland bepaal migrasiebeleide selfs toenemend...
AfriForum antwoord op New York Times-artikel oor onakkuraathede oor Suid-Afrikaanse gronddebat
Deur Ernst van Zyl AfriForum antwoord graag op ’n onlangse artikel in die New York Times (“In...
Nuus
AfriForum verwelkom regulasies wat kwarantyn ná repatriasie beëindig
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die regulasies wat pas in die Staatskoerant...
AfriForum-saak oor repatriasie en kwarantyn uitgestel
AfriForum se saak oor die probleme wat Suid-Afrikaners ondervind wat na dié land terugkeer of...
AfriForum eis antwoorde by owerhede oor repatriasie-chaos op grense
AfriForum eis antwoorde by al die betrokke staatsdepartemente, insluitend die Departement van...