Kultuursake
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.Taal
AfriForum fokus deur middel van verskillende aksies op die bevordering van taalregte – en veral die beskerming en uitbou van Afrikaans.
Blogs en navorsing
Blogs en navorsing
Blogs oor Afrikaans en navorsing oor taalregte is hier beskikbaar.
Nuus
Nuus
Die jongste nuus oor AfriForum se taalaksies.
Taalfeite
Taalfeite
Toets jou kennis oor Afrikaans.
Sewe skakerings van misleidende inligting – US-konseptaalbeleid V.2
Deur Bernard Pieters Die tweede weergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se...
14 Augustus 2021 – Dertig maklike maniere om Afrikaans te bou en behou
Alana Bailey –Hoof van Kultuursake Op Saterdag ,14 Augustus 1875, het die Genootskap van Regte...
Taal tel
Deur Alana Bailey Wanneer ’n mens bewusmaking oor die noodsaak van Afrikaanse moedertaalonderrig...
Nuus
AfriForum betuig simpatie met die afsterwe van prof. Jaap Steyn
Dit is met groot leedwese dat AfriForum vanoggend verneem het van die afsterwe van prof. J.C....
AfriForum sê US-konseptaalbeleid bied weinig vir toekoms van Afrikaans
Soos vereis het AfriForum teen die sperdatum van 14 Augustus 2021 kommentaar op die tweede...
Konstitusionele Hof behou uitspraak voor in AfriForum-saak oor Afrikaans by Unisa
Uitspraak is vandag deur die regters van die Konstitusionele Hof voorbehou in die saak van...
Taalfeite
Feit soos ‘n koei
Die gesaghebbende taalbron Ethnologue plaas Afrikaans in die topgroep van tale (EGIDS-vlak 1)...