Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Bronkhorstspruit-tak maak monumente skoon
AfriForum se tak in Bronkhorstspruit het op 24 September as deel van Erfenisdag-vieringe monumente...
AfriForum se Potchefstroom-tak bring rioolprobleem onder administrateur se aandag
Bestuurslede van die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 22 September 2020 die nuut aangestelde...
AfriForum versoek optrede van nasionale polisiekommissaris
AfriForum het vandag ’n skrywe aan genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, gerig waarin...
AfriForum se Heidelberg-buurtwag neem verdagte in hegtenis en kry volwaardige lugvleuel
AfriForum se Heidelberg-buurtwag, wat in Augustus gestig is, het die afgelope week sukses behaal...
AfriForum se Helderbergkom-tak vier boomplantmaand
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 22 September as deel van dié burgerregteorganisasie se...
AfriForum doen ’n beroep op gemeenskappe om hul eie erfenis te bewaar én bou
Op die vooraand van Erfenisdag doen AfriForum ’n beroep op gemeenskappe om verantwoordelikheid vir...
AfriForum se Oos-Rand-buurtwagte neem deel aan massapatrollie
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Boksburg, Brakpan, Benoni, Edenvale, Germiston, Kempton Park...
AfriForum se buurtwagte in die Groter Pretoria-gebied neem deel aan nasionale massapatrollie
AfriForum se buurtwagte in die Groter Pretoria-gebied het op 18 September deelgeneem aan dié...
AfriForum se Kimberley-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se Kimberley-buurtwagte het op 18 September aan die nasionale patrollie deelgeneem wat...