Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Potgietersrus-buurtwag lewer bystand ná skietvoorval
AfriForum se Potgietersrus-buurtwag het Saterdagaand, 10 Oktober 2020, op ’n skietvoorval...
Nuutgestigte beheerkamer speel sleutelrol in bekamping van misdaad
Die nuutgestigte beheerkamer wat bystand bied aan AfriForum se noordstreek (Gauteng, Mpumalanga en...
NVG maak ommekeer oor moordsaak nadat AfriForum se privaatvervolgingseenheid ingryp
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het sy aanvanklike besluit om nie die beskuldigde in ’n...
Ramaphosa, Cele moet verantwoordelikheid vir Senekal aanvaar
Pres. Cyril Ramaphosa en Bheki Cele, minister van Polisie, moet verantwoordelikheid aanvaar vir...
AfriForum stig buurtwag in Centurion
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Oktober ’n buurtwag in Centurion gestig. Dié...
AfriForum versoek makliker toegang vir misdaadslagoffers tot paroolverhore
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n skrywe aan Ronald Lamola, minister van...
Die standbeeldedebat – plaaslike en internasionale menings hieroor
Alana Bailey Suid-Afrika is nie die enigste land wat stoei met vraagstukke oor die behoud van...
Plaasmoorde ’n vorm van terreur, sê AfriForum
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die gemeenskap van Senekal toegespreek en...
Hoe raak trauma gemeenskappe?
Die impak van trauma strek verder as slegs individue wat direk getuies was of self geweld beleef...