Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Hofaansoek oor grondbesetting vind in November plaas
AfriForum se aansoek word 24 tot 27 November aangehoor om as vriend van die hof gevoeg te word in...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Roodepoort-tak skenk bome
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 9 Oktober 2020 vyftien bome aan die Hamerkop-voëlpark...
AfriForum se Bloemfontein-takke skenk bome aan Voortrekkers
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het hande met hul plaaslike Voortrekkerkommando’s gevat om...
AfriForum en Saai skenk voer aan boere van Volmoed
AfriForum en Saai het op 12 Oktober saamgewerk om 120 ton voer aan boere in die Volmoed-omgewing...
AfriForum reël vreedsame protesaksie teen plaasmoorde vir Vrydag in Senekal
Die burgerregteorganisasie AfriForum het besluit om voort te gaan met reëlings om Vrydag, 16...
Malema en Ndlozi se verhoor begin nou einde Oktober
Die verhoor van Julius Malema, EFF-leier, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder – elk op ’n...
AfriForum se Teks-tak vul slaggate tydens #OnsDorp-projek
AfriForum se Teks-tak het die afgelope naweek meer as 1 ton teer gebruik om slaggate in Secunda te...
AfriForum verwelkom ondersoek na polisie se wangedrag
AfriForum verwelkom die aankondiging op 11 Oktober 2020 dat die Wes-Kaapse polisie-ombudsman ’n...
Briewe nie genoeg om plaasmoordkrisis op te los
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op pres. Cyril Ramaphosa se omsendskrywe, waarin hy op...