Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum Jeug se Matzikama-tak skenk dierekos en verf plaaslike DBV
AfriForum Jeug se Matzikama-tak het op Maandag 23 November die plaaslike DBV ondersteun deur...
AfriForum bevraagteken plan om Geskiedenis verpligte vak in skole te maak
AfriForum voel sterk daaroor dat gemeenskappe hulle geskiedenis beter moet leer ken en waardeer,...
Hofsaak teen Bellville-landdros uitgestel tot volgende jaar
AfriForum se privaatvervolgingseenheid ondersteun tans vir Verna Cloete, die klaer in die...
AfriForum lewer toespraak by SANCO-optog teen plaasmoorde
Verteenwoordigers van AfriForum het vandag die South African National Civic Organisation (SANCO)...
Geregtelike ondersoek na dood van Deedat-gesin gaan in Desember voort
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van Suraya Deedat en haar vier kinders in 2011...
AfriForum en Solidariteit dien strafregtelike klagte in teen Julius Malema
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die vakbond Solidariteit het vandag strafregtelike klagte...
AfriForum se Springs-buurtwag bekamp misdaad
Die AfriForum-buurtwag in Springs het die afgelope naweek saam met veiligheidsrolspelers aan...
Nasionale Krugerwildtuin-mynaansoek gestop
AfriForum het vandag inligting bekom dat die beoogde steenkoolmyn wat deur Manzolwandle...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Zeerust-tak rig sekuriteitskameras op
Die AfriForum-tak in Zeerust gaan sekuriteitskameras wat op 23 November 2020 in die dorp opgerig...