Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Delareyville-tak behaal sukses met rioolprobleme
Munisipale werkers van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit het uiteindelik begin om verstopte...
AfriForum se Naboomspruit-tak maak die dorp skoon
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 24 Februarie 2021 die pompstasie en die sypaadjies in die...
AfriForum se Brits-tak werk saam met die gemeenskap om paaie te verbeter
Die AfriForum-tak in Brits het op 23 en 24 Februarie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand...
AfriForum se Bethal-tak saniteer Laerskool Marietjie van Niekerk
Die AfriForum-tak in Bethal het Laerskool Marietjie van Niekerk op 24 Februarie gehelp om die...
Ingrypende wending in regstryd oor ivermektien
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n ingrypende wending in die stryd vir die wettige...
Bethal-polisiestasie opgeknap danksy AfriForum-tak
Die AfriForum-tak in Bethal het op 24 Februarie 2021 gehelp om die dorp se polisiestasie op te...
AfriForum-buurtwagleier in Hartbeesfontein met merietetoekenning vereer
Die AfriForum-buurtwagleier in Hartbeesfontein, Peet Naudé, is vandeesweek met ’n toekenning vir...
AfriForum se Witrivier-buurtwag verken gebied met hommeltuig
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 20 Februarie die vleie in Witrivier met ’n hommeltuig...
AfriForum se Klerksdorp-tak oorhandig hommeltuigbatterye aan buurtwagte
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het op 24 Februarie agt hommeltuigbatterye ter waarde van R23 000...