Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Bethlehem-tak neem deel aan stille optog by hof
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op Maandag 16 September 2019 aan ’n stille optog voor die...
Boomplantmaand: AfriForum se Hartbeespoort-tak en jeug dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het tien kareebome by Laerskool Generaal Hendrik Schoeman...
AfriForum se Vryburg-tak herbou heining om monumente
Die AfriForum-tak in Vryburg het die heining om die Groot Trek-monumente, wat deur vandale...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Alberton het op 14 September 2019 twaalf bome in die park op die hoek van...
AfriForum se Lichtenburg-tak knap pad en parkeerarea voor kleuterskool op
Die jeugvleuel van AfriForum se Lichtenburg-tak het op 13 September 2019 die pad voor Tjokker...
#OnsDorp: AfriForum se Elliot-tak ruim dorp op
AfriForum se Elliot-tak het dié dorp op 7 September 2019 self opgeruim ná die gemeenskap se...
AfriForum en SOS eis uitstel van kennisgewing oor GDO-skoleplasings – regsaksie mag volg
AfriForum en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die Gautengse departement van onderwys (GDO)...
Goeie samewerking tussen buurtwagte en SAPD lei tot misdaadafname in Hermanus
Kol. Luthando Nosilela, bevelvoerder van die polisie in Hermanus, het op 12 September 2019 bekend...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Rayton-Cullinan-tak hou skoonmaakaksie
AfriForum se Rayton-Cullinan-tak het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie by die ou...