Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Standerton-buurtwag help om brandende huis te blus
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op Woensdag 2 Oktober 2019 kragte saamgespan om ’n...
Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 1 en 2 Oktober 14 bome by verskeie skole in Lichtenburg...
AfriForum se Witbank-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Witbank het op 3 Oktober 100 bome by die dorp se skole en kerke geplant as...
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag skep hoop
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor...
AfriForum waarsku Rand Water oor vermindering in watervoorsiening weens geen betaling
AfriForum se regspan het vandag aanmaningsbriewe aan Rand Water, asook die Emfuleni-, Govan...
Boomplantmaand: AfriForum se Mooinooi-tak dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 30 September 2019 olienhoutbome by Laerskool Elandskraal...
Ondersoek na privaat gesondheidsorg ’n slinkse set vir staatsinmenging
Daar hang so baie vraagtekens oor die Mededingingskommissie se twyfelagtige en belaglik duur...
AfriForum se Helderbergkom-tak belê in jeug se toekoms
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het in September vier watertenks van 2 200 liter...
Boomplantmaand: AfriForum se Pretoria-takke dra by tot ’n groener toekoms
AfriForum se takke in Groter Pretoria het in September meer as 150 inheemse bome in die...