Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Oos-Moot-buurtwag trek verdagte vas
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 6 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat twee...
AfriForum dien skrywes by SAPD in Oos-Rand in oor grondgrype
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by sewe polisiestasies in...
AfriForum verwelkom swaar vonnis van plaasmoordenaar
AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Jeffrey Thompson nadat hy op 15 klagtes skuldig bevind...
AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype
Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by 20 polisiestasies in...
AfriForum lê klagtes teen EFF se sekretaris-generaal
AfriForum het vandag by die Lyttelton-polisiestasie in Centurion klagtes van aanhitsing tot geweld...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Coligny het onlangs 10 Vanwykshoute en 20 bosveldkatjiepierings by G. R....
SAPD ingelig oor hul pligte gedurende grondgrype
AfriForum het vandag ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in Gauteng,...
AfriForum se Pionier-buurtwag trek verdagte vas
AfriForum se Pionier-buurtwag in Meyerspark het op 2 November 2019 ’n verdagte aangekeer nadat ’n...
AfriForum se Robertson-buurtwag ontvang veiligheidsopleiding
Die AfriForum-buurtwag in Robertson het op 31 Oktober 2019 opleiding in toneelhantering ontvang....