Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.NGV skend Grondwet: AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vir wanbesteding van R5,8 miljard aankla
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende verslag bekendgestel oor hoekom die...
Netbal Suid-Afrika se president oneerlik
AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA),...
AfriForum-buurtwagte in Standerton en Secunda verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 8 November 2019 in samewerking met die SAPD en...
AfriForum se haatspraak-saak teen BLF duur voort
AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Kempton Park-tak verwyder onwettige borde
As deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog het dié organisasie se Kempton Park-tak die afgelope...
AfriForum voorsien water aan Waverley-gemeenskap
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op 10 November 2019 water aan die inwoners van die...
AfriForum se Benoni-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 8 November 2019 aan dié burgerregteorganisasie se nasionale...
AfriForum se Piet Retief-buurtwag verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met SAPS en Piet Retief se...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Witbank-tak rig verkeerstekens op
AfriForum se Witbank-tak het in November verskeie stoptekens in dié stad vervang en padtekens...