Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum vergader met munisipaliteit oor toestand van begraafplaas
AfriForum het op 2 Maart 2020 vergader met Portia Tshabalala, waarnemende munisipale bestuurder...
AfriForum-takke in die Mooirivier-streek dra by tot Blikkies vir Boere
Die AfriForum-takke in Heilbron, Parys, Potchefstroom, Sasolburg en Wolmaransstad het blikkieskos...
AfriForum se Vryburg-buurtwag beveilig begraafplaas vir besoekers
AfriForum se Vryburg-buurtwag het op 1 Maart 2020 die Vryburg- munisipale begraafplaas beveilig...
AfriForum se Wes-Moot-tak maak in Claremont skoon
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 29 Februarie 2020 ’n groot skoonmaakprojek tussen Pretoria- en...
AfriForum se Vanderbijlpark-tak werskaf in Februarie
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in Februarie 2020 ’n teerprojek van stapel gestuur om slaggate...
AfriForum dien kommentaar in teen voorgestelde sportwetgewing
AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Sport en...
AfriForum se Christiana-tak verkies nuwe bestuur
AfriForum se Christiana-tak het op 26 Februarie 2020 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuwe takbestuur...
AfriForum verwelkom skoonmaak van begraafplaas
AfriForum verwelkom die Moqhaka-munisipaliteit se spoedige optrede om die rioollek by die...
Benoni-gemeenskap stuur enorme skoonmaakprojek van stapel
AfriForum se Benoni-tak het op 22 Februarie 2020 aan die 200% Foundation se...