Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum bekommerd oor onwettige boerdery in Papegaaiberg Natuurreservaat
AfriForum se Stellenbosch-tak het met kommer kennis geneem van die Stellenbosch Plaaslike...
AfriForum bekommerd oor hernuwingsaansoeke vir vuurwapenlisensies tydens staat van inperking
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n brief aan Bheki Cele, Minister van Polisie, en genl....
AfriForum se Krugersdorp-buurtwag beveilig gemeenskap
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en...
AfriForum se Springs-buurtwag en GPF trek inbreker vas
’n Lid van AfriForum se Springs-buurtwag het op 24 Maart 2020 in samewerking met die GPF ’n...
Heunis-plaasaanval: Verdagte word skuldig bevind
AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se besluit op 24 Maart 2020 om...
AfriForum eis dat diskriminasie teen toerisme-ondernemings geskrap word
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n aanmaningsbrief aan Mmamoloko...
AfriForum plaas minister op terme oor rassediskriminasie in COVID-19-hulp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sowel die Minister as die Departement van...
AfriForum se Moot-tak rig tweede noodwaterpunt op vir volhoubare waterprojek
AfriForum se Moot-tak het op 22 Maart 2020 hulle tweede noodwaterpunt by die...
Lasbrief uit vir Thandi Modise se inhegtenisname in dieremishandeling-hofsaak
Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, het versuim om vandag in die Potchefstroomse...