Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.COVID-19-impak: Die nood is groot en hou aan styg
Terwyl party mense in hierdie tyd van inperking wel genoeg kos en ander benodighede het om...
AfriForum se Marble Hall-tak skenk handreiniger en gesigmaskers aan gemeenskap
Die AfriForum-tak in Marble-Hall het op 21 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om...
AfriForum en SAPD slaan toe op mensehandelkring
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie...
AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead
Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die...
Taakspan versprei eerste besending voedsel
Die taakspan gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in...
COVID-19: AfriForum-tak in Heilbron help met siftingstoetse en voorsien kospakkies
Die AfriForum-tak in Heilbron het op ’n amptelike versoek van die Departement van Gesondheid op 18...
AfriForum-buurtwag in Orkney help met die verspreiding van kospakkies
AfriForum se Orkney-buurtwag het die behoefte aan die verspreiding van kospakkies in Orkney...
AfriForum se Oos-Rand-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers
AfriForum se Groter Oos-Rand-takke het op 19 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om...
AfriForum berei voor op regsaksie teen COVID-19-kwarantynkampe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om te begin voorberei vir ’n...