Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum eis beter kommunikasie oor repatriasie en selfisolasie daarna
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan...
Zithabeseni-kwarantynkamp: AfriForum eis antwoorde
AfriForum het vandag in ’n brief aan Patricia de Lille, Minister van Openbare Werke en...
Pampoene skep hoop in Bethal-gemeenskap
AfriForum se Bethal-tak het gehelp om pampoene vir die dorp se sopkombuis te oes wat ’n boer van...
Pietersburg-tak ontsmet polisiestasie en tehuis vir bejaardes teen COVID-19
AfriForum se Pietersburg-tak het op 1 Mei 2020 ’n projek van stapel gestuur om persele waar...
AfriForum wen saak oor COVID-19-kwarantynkamp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se...
Veilige hantering en ontsmettingsprosedures vir COVID-19
Deur Thomas van Dalen Die uitbreking van die koronavirus het die belangrikheid van steriele...
Die impak van trauma
Deur Hennie Human, slagofferondersteuningsbeampte by AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid “Is...
AfriForum lê korrupsieklag oor onregmatige toekenning van staatskontrak
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die...
Taakspan gaan volstoom voort om voedsel te versprei
Die taakspan wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in...