Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum gaan voort met stappe vir gladder repatriasieprosesse
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan voort met stappe, insluitend regsaksie, om te verseker...
AfriForum se Springbok-tak help gemeenskap tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se Springbok-tak het in die week van 18 Mei 2020 twee maande se vitamienaanvullers aan...
AfriForum se Klerksdorp-tak en gemeenskap staan saam
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het R40 000 aan ’n plaaslike verspreidingsgroep geskenk vir die...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: Projek skop af om honderde skole gereed te maak vir heropening
Die burgerregteorganisasie AfriForum skop vandag sy #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek af om...
AfriForum: Cele moet Mbalula met dieselfde ywer ondersoek waarmee hy publiek tydens inperking vervolg
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n brief aan Bheki Cele, Minister van...
AfriForum skenk kospakkies aan mense in nood
AfriForum se Overstrand-tak het op 22 Mei 2020 22 kospakkies aan die plaaslike Solidariteit...
AfriForum se Senekal-tak skenk kospakkies aan gesinne in nood
Die AfriForum-tak in Senekal het op 22 Mei 2020 kospakkies aan 18 behoeftige gesinne in dié dorp...
AfriForum sit immuniteitsprojek in Suid-Kaap voort
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuniteitsprojek vroeër in Mei in die...
AfriForum se Marble Hall-tak ontsmet laerskool
Die AfriForum-tak in Marble Hall het Laerskool Marble Hall op 23 Mei 2020 met ongeveer 1 100 liter...