Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Dwarskersbos: AfriForum versoek duidelikheid oor ondersoek na Pedro
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid het op 5 Junie 2020 in reaksie op ’n brief van adv. Etienne...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: Mpumalanga-skole ontvang COVID-19-hulp
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te...
AfriForum se Bethal-tak vul slaggate
Die AfriForum-tak in Bethal het op 3 Junie 2020 slaggate in Buffelstraat opgevul nadat inwoners...
Pietersburg-buurtwag help om verdagte aan te keer
AfriForum se Pietersburg-buurtwag het op Woensdag, 3 Junie 2020 ʼn verdagte in ʼn gesteelde voertuig...
AfriForum Jeug verwelkom verskuiwing van MT Steyn-standbeeld – want Kovsies verdien hom nie
AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit...
AfriForum se Limpopo-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se Limpopo-takke het die afgelope maand meer as 3 ton voedsel aan 1 000 behoeftige...
AfriForum se Laeveld-takke help tydens staat van inperking
AfriForum se Laeveld-takke het hul gemeenskappe tydens die staat van inperking op verskeie maniere...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: Versoeke vir hulppakkette stroom in
AfriForum en AfriForum Jeug het op 5 Junie 2020 nóg skolehulppakkette na skole landwyd versprei as...
AfriForum eis Nkosazana Dlamini-Zuma se bedanking
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis dat Nkosazana Dlamini-Zuma, die Minister van...