Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Bethal-tak vul slaggate in sakekern
AfriForum se Bethal-tak het op 24 Junie 2020 tydelike verligting aan motoriste gebring deur...
KwaZulu-Natal se vullisterreine in haglike toestand
AfriForum het vanjaar 135 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale...
AfriForum rig dringende skrywe aan Wes-Kaapse minister oor natuurreservaat
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 23 Junie 2020 ’n dringende...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Potchefstroom-tak verskaf hulppakkette aan plaaslike skole
AfriForum se Potchefstroom-tak het hulppakkette aan vyf skole in die dorp uitgedeel as deel van...
Sukses: AfriForum help gemeenskap om onwettige grondgrypers te verwyder
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Elandsfontein-gemeenskap, suid van Johannesburg,...
Gauteng se aanlyn aansoekproses vir 2021-skooljaar veroorsaak weer probleme
Die burgerregtewaghond AfriForum het vroeg vanoggend – kort nadat Gauteng se aanlyn aansoekproses...
Oor Black Lives Matter en plaasmoorde
Deur Ernst Roets ’n Mens hoef nie verbaas te wees dat die Black Lives Matter- (BLM-)opstande in...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Wolmaransstad-tak verskaf hulppakket
AfriForum se Wolmaransstad-tak het ’n hulppakket aan die Gereformeerde Skool in dié dorp geskenk...
AfriForum stuur veldtog teen TMPD se magsmisbruike van stapel
AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die beweerde wangedrag en magsvergrype van sekere...