Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum bevraagteken goedkeuring van Tshwane-begroting
Die burgerregteorganisasie AfriForum bevraagteken die goedkeuring van die Tshwane Metro se...
AfriForum se Lichtenburg-tak verwelkom besluit oor vullisterrein
Die AfriForum-tak in Lichtenburg verwelkom die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit se aankondiging...
AfriForum stig tak in Centurion
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 8 Julie 2020 ’n tak in Centurion gestig. Dié...
AfriForum se Witbank-tak verrig opknappingswerk
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope twee weke verskeie padtekens oorgeverf en slaggate...
AfriForum se Helderbergkom-tak verskaf hulppakkette
AfriForum se Helderbergkom-tak het skolehulppakkette aan vier skole en vier kleuterskole in die...
AfriForum kondig verskerpte veldtog teen plaasmoorde aan; eis ingryping deur Ramaphosa
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verskerpte veldtog teen plaasmoorde van stapel...
AfriForum se Phalaborwa-tak skenk voedsel en skolehulppakket
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die gemeenskap tydens die COVID-19-pandemie reeds op verskeie...
AfriForum stig buurtwag in Ermelo
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n nuwe buurtwag in Ermelo gestig. Die...
AfriForum se Standerton-tak spring in om vullis te verwyder
AfriForum se Standerton-tak het op 4 Julie 2020 ’n vullisverwyderingsprojek van stapel gestuur...