Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Worcester- en Rawsonville-buurtwag hou massapatrollie
AfriForum se Rawsonville- en Worcester-buurtwag het op 31 Julie 2020 ’n massapatrollie gehou as...
Verkeerstekens opgerig om padgebruikers se veiligheid te verseker
Die AfriForum-tak in Bethal het op 20 Julie 2020 in samewerking met F. Menge Presentations &...
AfriForum se Naboomspruit-tak bekamp rioolbesoedeling
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 30 Julie verskeie brandpunte in dié dorp besoek waar...
AfriForum beveilig infrastruktuur tydens munisipale staking
AfriForum het verlede week gehelp om verskeie sleutelpunte in die Tshwane-metro te beveilig te...
AfriForum se Oos-Moot-tak verwyder riool te midde van staking
Die AfriForum-tak in Oos-Moot het op 30 Julie twee loodgieters ontbied om rioolmangate in Waverley...
AfriForum versoek parlementêre verhoor oor plaasmoorde
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele skrywe aan die parlement gerig om ’n...
AfriForum se Bloemhof-tak skenk vleis
AfriForum se Bloemhof-tak het op 29 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand en Saai...
Anderkant trauma
Deur Johan Kloppers Trauma wat oor jou pad kom is ’n gebeurtenis wat ’n mens nie sommer vergeet...
Transformasie-in-SA-sport
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/08/Transformasie-in-SA-sport.pdfTransformasie-in-SA-sport