Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Standerton-tak verskaf water aan gemeenskap
Die AfriForum-tak in Standerton het die afgelope week water aan die gemeenskap verskaf nadat die...
Ramaphosa se wenslysie vir ekonomiese herstel is wensdenkery
Deur dr. Eugene Brink In ’n onlangse brief aan die nasie begin president Cyril Ramaphosa met ’n...
AfriForum versoek reaksie vanaf Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit oor gebrek aan brandweerwaens in Heilbron
Nadat AfriForum vroeër vanjaar ’n skrywe aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig het om te...
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag blus brand
AfriForum se Langenhovenpark-buurtwag in Bloemfontein het hul nuwe waterkar ingespan om op...
AfriForum vergader met administrateurs oor gebrekkige dienslewering in Pretoria
AfriForum het op 11 Augustus 2020 met die Tshwane-metro se administrateurs vergader oor die...
AfriForum se Standerton-buurtwag help om veldbrande te blus
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het van 7 tot 10 Augustus gehelp om veldbrande in die gebied...
AfriForum plaas druk op Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit oor rioolprobleem in Upington
Nadat AfriForum verlede maand ’n dringende skrywe aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit...
AfriForum se Hartbeespoort-tak blus brand in Schoemansville
Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 11 Augustus ’n brand langs die Oewerklub in...
AfriForum se Rustenburg-buurtwag en Rustenburg Crime Combating Forum beveilig begraafplaas vir besoekers
Die AfriForum-buurtwag in Rustenburg het deelgeneem aan ’n veiligheidsinisiatief wat gelei is deur...