Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Vryburg-tak rig stoptekens op
Die AfriForum-tak in Vryburg het op 13 en 14 Augustus 2020 elf nuwe stoptekens in die dorp...
AfriForum se Bloemhof-tak ontsmet tehuis vir bejaardes
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 14 Augustus 2020 die Edith Smith Tehuis vir Bejaardes op...
Verlenging van inperking: die regering is die probleem, nie die oplossing nie
AfriForum het in reaksie op die verslapping van die inperking gesê gemeenskappe moet besef dat dit...
AfriForum stig tak in Fourways
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 12 Augustus 2020 ’n tak in Fourways gestig. Dié tak is...
Sukses: Polisie arresteer verdagte in aanrandingsaak nadat privaatvervolgingseenheid ingryp
Die beskuldigde wat verdink word van die aanranding met die opset om ernstig te beseer, menseroof,...
AfriForum maak skenking aan Oos-Randse kliniek en vat hande teen verslawing
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kempton Park-tak en gesondheidsportefeulje het vandeesweek...
AfriForum se Standerton-buurtwag help om inbrake te voorkom
AfriForum se Standerton-buurtwag het sigbaarbaarheid in die Kosmos- en Florapark-woongebiede...
AfriForum gee regspan opdrag om teen Eskom op te tree
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om teen Eskom op te tree omdat...
Wes-Rand-buurtwagte behaal verskeie suksesse
AfriForum se buurtwagte in Randfontein, Roodepoort en Krugersdorp het gedurende die afgelope...