Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Nuwe straatligte help om misdaad in Lydenburg te voorkom
AfriForum se Lydenburg-tak het op 18 Augustus vier nuwe straatligte in Rossouwstraat aangebring....
AfriForum stel vullisverwyderingsdiens in Bloemfontein bekend
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan eersdaags ’n vullisverwyderingsdiens aan inwoners van...
AfriForum dien kommentaar in op aansoek vir beoogde eksplorasie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 21 Augustus 2020 kommentaar ingedien op die beoogde...
AfriForum behaal sukses in hofsake oor inhegtenisnemings weens inperkingsregulasies
AfriForum het onlangs twee beskuldigdes suksesvol in strafhowe verdedig in twee loodssake wat...
Plaaswag spoor voertuig op wat tydens plaasaanval gesteel is
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het vandag ’n voertuig wat tydens ’n plaasaanval in die...
AfriForum se Witrivier-buurtwag verwyder reuseboomtak wat verkeer versper
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het op 19 Augustus ’n reuseboomtak opgesny en dit uit dié dorp...
AfriForum maak Bethal skoon ná onwettige protes
AfriForum se Bethal-tak het ingespring en die ingange na dié dorp skoongemaak nadat betogers die...
Twintig maniere waarop jy Afrikaans kan vier op Taaldag
Deur: Alana Bailey Praat suiwer Afrikaans. Lees ’n Afrikaanse boek, tydskrif of artikel (sien...
AfriForum-buurtwagte help SAPD met arrestasie van poging-tot-moord-verdagte
Buurtwaglede van AfriForum se Pietersburg- en Mojadjiskloof-buurtwagte het op 18 Augustus 2020,...